Ramón Rodríguez (gebore 20 Desember 1979) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Taking of Pelham 123 (2009), Transformers: Revenge of the Fallen (2009), Battle Los Angeles (2011), en Need for Speed (2014).
Filmografie Rolprente 2009: The Taking of Pelham 123 2009: Transformers: Revenge of the Fallen 2011: Battle Los Angeles 2014: Need for Speed 2017: Megan Leavey
Televisiereekse 2006: Day Break 2011: Charlie's Angels 2014: Gang Related
Televisierolprente 2007: Nurses
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu