James Roday (gebore 4 April 1976) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Showtime (2002) en Gamer (2009), en in die televisiereeks Psych (2006).
Filmografie Rolprente 1999: Coming Soon 2002: Showtime 2002: Repli-Kate 2003: Rolling Kansas 2005: Don't Come Knocking 2006: Skinwalkers 2009: Gamer 2015: Gravy 2015: Christmas Eve 2016: Pushing Dead 2019: Untitled Hollywood Hills Project The Buddy Games
Televisiereekse 1999: Ryan Caulfield: Year One 2001: First Years 2003: Miss Match 2006: Psych 2018: A Million Little Things
Televisierolprente 2015: Good Session 2015: Nerd Herd 2016: Quest for Truth 2017: Psych: The Movie
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu