Kerry Rhodes (gebore 2 Augustus 1982) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Reservation (2010), General Education (2012), en Gone in an Instant (2015).
Filmografie Rolprente 2010: Reservation 2012: General Education 2015: Gone in an Instant 2019: The Medicine
Televisiereekse 2007: Me TV 2013: Good Cop Bike Cop 2015: Slate Your Name 2016: A Black Girl's Guide to Dating White Men
Video's 2009: Lady Gaga: Paparazzi
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu