Trevante Rhodes (gebore 10 Februarie 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Moonlight (2016), The Predator (2018), en 12 Strong (2018), en in die televisiereeks Westworld (2016).
Filmografie Rolprente 2016: Moonlight 2016: Lady Luck 2018: The Predator 2018: 12 Strong 2018: Bird Box
Televisiereekse 2016: Westworld
Televisierolprente 2016: The Infamous
Video's 2016: Great Performers: L.A. Noir
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu