Khylin Rhambo (gebore 8 Januarie 1996) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Ender's Game (2013) en in die televisiereekse Criminal Minds (2005), Teen Wolf (2011), en The First Family (2012).
Filmografie Rolprente 2013: Ender's Game
Televisiereekse 2005: Criminal Minds 2011: Teen Wolf 2012: The First Family 2013: Teen Wolf After Show
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu