Reynaldo Rey is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Young Doctors in Love (1982), White Men Can't Jump (1992), Friday (1995), en First Sunday (2008).

Filmografie Rolprente 1982: Young Doctors in Love 1991: The Three Muscatels 1992: White Men Can't Jump 1995: Friday 2002: For da Love of Money 2005: My Big Phat Hip Hop Family 2005: Treasure n tha Hood 2008: First Sunday

Video's 2004: Super Spy

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu