Corey Reynolds (gebore 3 Julie 1974) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Terminal (2004), Hairspray (2007), en Triple Nickles, en in die televisiereeks The Closer (2005).
Filmografie Rolprente 2004: The Terminal 2007: Hairspray 2011: The Wereth Eleven Triple Nickles
Televisiereekse 2005: The Closer
Televisierolprente Resident Alien
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu