Brad Renfro was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Client (1994), The Cure (1995), Sleepers (1996), en Apt Pupil (1998).
Filmografie Rolprente 1994: The Client 1995: The Cure 1995: Tom and Huck 1996: Sleepers 1997: Telling Lies in America 1998: Apt Pupil 1999: 2 Little, 2 Late 2000: Herschel Hopper: New York Rabbit 2001: Ghost World 2001: Tart 2001: Happy Campers 2001: Bully 2002: Deuces Wild 2003: The Job 2006: 10th & Wolf
Video's 1998: The Rolling Stones: Gimme Shelter 2001: Bully: Cast Interviews 2002: Making of 'Ghost World''' 2003: Bully: On Location 2004: 10 Years: Wasteland, Version 1''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu