Peter Renaday (9 Junie 1935 - 8 September 2024) was 'n Amerikaanse akteur en stemakteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Honey I Blew Up the Kid (1992) en The Chronicles of Riddick (2004).

Filmografie Rolprente 1992: Honey I Blew Up the Kid 2004: The Chronicles of Riddick

Televisiereekse 1984: Kidd Video 1984: CBS Storybreak 1986: Defenders of the Earth 1987: Teenage Mutant Ninja Turtles 2003: Evil Con Carne

Video's 1991: Teenage Mutant Ninja Turtles: The Turtles Awesome Easter

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2024