Frank Renzulli (gebore 21 Februarie 1958) is 'n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Warlock (1989) en The Fighter (2010), en in die televisiereekse The Sopranos (1999) en 10-8: Officers on Duty (2003).
Filmografie Rolprente 1989: Warlock 2000: The Cactus Kid 2000: Russo 2010: The Fighter
Televisiereekse 1995: The Great Defender 1999: The Sopranos 2003: 10-8: Officers on Duty
Televisierolprente 1990: Maverick Square
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu