Gerhardus Jacobus Rudolph (1797 – 1851) was die kleinseun van die Suid-Afrikaanse Rudolph-voorvader, Johan Bernhard Rudolph.
Hy was 'n Boere-politieke figuur en tussen 1842 en 1843 die laaste staatshoof van Natalia.
Kategorie:Afrikaners Kategorie:Geboortes in 1797 Kategorie:Sterftes in 1851