Die Merekomerivier is 'n takrivier van die Groot-Letabarivier in die laeveld van die Limpopoprovinsie in Suid-Afrika.

Eksterne skakel Google-kaart van die Merekomerivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Limpoporiviersytakke