Die Mbezispruit is 'n takrivier van die Olifantsrivier net suid van Hoedspruit in die laeveld van die Limpopoprovinsie in Suid-Afrika.
Eksterne skakel Google-kaart van die Mbezispruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Limpoporiviersytakke