Letterlik: Woorde funksioneer presies soos dit beskryf word. Byvoorbeeld: Die lug is blou. / Die seun skop die bal.
Figuurlik: Die woorde het 'n ander, of dieper betekenis. Byvoorbeeld: Dit is 'n blou Maandag. (Dinge loop skeef)/ Die arme man slaap op die sypaadjie. (Iemand om jammer te kry)
Figuurlike taalgebruik sluit vergelykings, metafore, personifikasie en idiome in.
Eksterne skakels The Word We Love To Hate. Literally. from Slate Magazine Figures of Speech from Silva Rhetoricae
Kategorie:Taalkunde