Tobit Raphael is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Internship (2013) en Quest (2017), en in die televisiereeks Saint George (2014).

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1989