Ben Rappaport is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Hope Springs (2012) en in die televisiereekse Outsourced (2010), Mr. Robot (2015), en For The People (2018).

Filmografie Rolprente 2012: Hope Springs 2018: Landing Up

Televisiereekse 2010: Outsourced 2015: Mr. Robot 2018: For The People

Televisierolprente 2011: Untitled Peter Knight Comedy Project 2012: Awesometown 2013: Love Is Dead

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu