Victor Rasuk (gebore 15 Januarie 1984) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lords of Dogtown (2005), Godzilla (2014), Fifty Shades of Grey (2015), en Fifty Shades Freed (2018).

Filmografie Rolprente 2002: Raising Victor Vargas 2002: Rock Steady 2005: Lords of Dogtown 2006: I'm Reed Fish 2007: Spinning Into Butter 2007: Adrift in Manhattan 2009: The War Boys 2014: Godzilla 2015: Fifty Shades of Grey 2018: Fifty Shades Freed 2018: HOLY NEW YORK

Televisiereekse 2010: How to Make It in America 2014: Stalker Bream Gives Me Hiccups

Televisierolprente 2012: El Jefe

Video's 2008: Feel the Noise: The Making of a Musical Movement

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1985