Jim Rash (gebore 15 Julie 1971) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sky High (2005), The Descendants (2011), en The Way Way Back (2013), en in die televisiereeks Community (2009).

Filmografie Rolprente 2005: Sky High 2011: The Descendants 2013: The Way Way Back 2017: Thoroughbreds 2022: Bros

Televisiereekse 1999: Thanks 1999: Katie Joplin 2006: Help Me Help You 2009: Community 2012: Randy Cunningham: 9th Grade Ninja 2013: Pet Intervention 2013: The Writers' Room 2013: International Ghost Investigators 2014: Mike Tyson Mysteries 2017: Girlboss 2017: Beyond Stranger Things 2018: Museum of Human History 2018: Star Wars Resistance 2018: Blark and Son

Televisierolprente 2003: Sketch Pad 2 2003: Alligator Point 2005: Adopted 2010: Open Books 2013: Community: Miracle on Jeff's Street 2014: Fatrick

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu