Silvestre Rasuk (gebore 5 September 1987) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Raising Victor Vargas (2002), Toe to Toe (2009), Our Idiot Brother (2011), en Rob the Mob (2014).

Filmografie Rolprente 2002: Raising Victor Vargas 2009: Toe to Toe 2011: Our Idiot Brother 2014: Rob the Mob

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu