Navid Negahban (gebore 2 Junie 1968) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Charlie Wilson's War (2007) en Brothers (2009), en in die televisiereeks Homeland (2011).
Filmografie Rolprente 2007: Charlie Wilson's War 2008: Djinn 2008: The Stoning of Soraya M. 2009: Brothers 2015: The REAL Shahs of Beverly Hills 2015: Baba Joon 2016: Window Horses: The Poetic Persian Epiphany of Rosie Ming 2017: Price for Freedom 2018: 12 Strong 2018: Osprey Baghdad in the Bronx Lovers in Their Right Mind Crescent Moon Happiness in New York City Almost Totally True London Arabia Cry Me A River Shattered Cash for Gold
Televisiereekse 2011: Homeland 2015: The Team
Televisierolprente 2005: The Fallen Ones
Video's 2005: Giants in the Earth: The Making of 'The Fallen Ones''' 2009: Stellina Blue, Behind the Scenes''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu