Taylor Negron (1 Augustus 1957 – 10 Januarie 2015) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, skilder en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Better Off Dead... (1985), The Last Boy Scout (1991), Angels in the Outfield (1994), en Alienated (2015).

Filmografie Rolprente 1985: Better Off Dead... 1991: The Last Boy Scout 1994: Angels in the Outfield 1997: Changing Habits 1999: Swap Meet 2000: Rebel Yell 2001: The Fluffer 2008: Channels 2008: Lock and Roll Forever 2013: Scoot & Kassie's Christmas Adventure 2015: Alienated

Televisiereekse 1979: Detective School 1989: Encyclopedia Brown 1992: Frannie's Turn 2001: So Little Time 2004: TV Land's Top Ten 2012: Romantic Encounters with Melinda Hill

Televisierolprente 1983: The Making of 'Easy Money''' 1997: Un-Cabaret Video's 2005: Death to the Supermodels 2010: Evil Shrink''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse skilders Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu