Ian Nelson is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hunger Games (2012), The Best of Me (2014), The Judge (2014), en The Boy Next Door (2015).

Filmografie Rolprente 2012: The Hunger Games 2013: Medeas 2014: The Best of Me 2014: The Judge 2015: The Boy Next Door 2017: Like Me

Televisiereekse 2016: The Deleted 2017: There's... Johnny!

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu