Alex Neustaedter (gebore 29 Maart 1998) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ithaca (2015), Walking Out (2017), en A-X-L (2018), en in die televisiereeks Colony (2016).
Filmografie Rolprente 2010: Last Breath 2015: Ithaca 2016: Shovel Buddies 2017: Walking Out 2018: A-X-L 2018: Low Tide The Way You Left Me
Televisiereekse 2016: Colony
Televisierolprente 2014: Only Human
Video's 2014: Imagine Dragons: I Bet My Life
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu