Jamison Newlander (gebore 2 April 1970) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Lost Boys (1987), The Blob (1988), en Bone Tomahawk (2015).

Filmografie Rolprente 1987: The Lost Boys 1988: The Blob 2015: Bone Tomahawk 2015: Sky Harbor 2018: Waking Nightmare Opus of an Angel

Televisierolprente 1988: Top Ten LA air checks Jamison Newlander and Danielle Pratt

Video's 2003: Rooster 2004: The Lost Boys: A Retrospective 2010: Lost Boys: The Thirst

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1968