Sahr Ngaujah is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Signal (2007) en Money Monster (2016), en in die televisiereekse Last Resort (2012) en The Blacklist (2013).

Filmografie Rolprente 2007: The Signal 2013: Touba 2016: Money Monster 2017: Patti Cake$

Televisiereekse 2012: Last Resort 2013: The Blacklist 2017: The Accidental Wolf

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1977