Austin Nichols (gebore 24 April 1980) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Day After Tomorrow (2004) en Glory Road (2006), en in die televisiereekse John from Cincinnati (2007) en The Walking Dead (2010).

Filmografie Rolprente 2003: The Utopian Society 2004: The Day After Tomorrow 2006: Glory Road 2006: The House of Usher 2006: Lenexa, 1 Mile 2018: The Iron Orchard

Televisiereekse 2007: John from Cincinnati 2010: The Walking Dead 2018: In the Dark

Televisierolprente 2009: Prayers for Bobby

Video's 2001: Holiday in the Sun 2009: Prayers for Bobby: Meet the Stars 2011: Behind the Scenes: One Tree Hill Season 8

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu