Giovanni Niubo (gebore 19 Februarie 2000) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rol in die televisiereeks SKAM Austin (2018).
Filmografie Televisiereekse 2018: SKAM Austin
Video's 2011: Kidz Bop Kids: Born This Way
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu