Elvis Nolasco is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Roxanne Roxanne (2017) en in die televisiereekse American Crime (2015), Claws (2017), en She's Gotta Have It (2017).
Filmografie Rolprente 2002: Rock Steady 2012: Mango Bajito 2014: Da Sweet Blood of Jesus 2017: Roxanne Roxanne Rifle 179th Street La Máquina Flow
Televisiereekse 2015: American Crime 2017: Claws 2017: She's Gotta Have It 2019: David Makes Man
Televisierolprente 2001: Kitchen Mogadishu, Minnesota
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1968