Dean Norris (gebore 8 April 1963) is 'n Amerikaanse akteur en rolprentvervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Total Recall (1990) en Get the Gringo (2012), en in die televisiereekse Breaking Bad (2008) en Under the Dome (2013).
Filmografie Rolprente 1990: Total Recall 1995: Safe 1998: Liars' Dice 2008: Linewatch 2011: Vergiss nie, dass ich Dich Liebe 2012: Get the Gringo 2013: The Frozen Ground 2014: Small Time 2015: Secret in Their Eyes 2018: Duke City
Televisiereekse 2003: Tremors 2008: Breaking Bad 2009: Breaking Bad: Original Minisodes 2010: History Specials 2013: Under the Dome 2017: Girlboss
Televisierolprente 1985: Blind Alleys 1991: Locked Up: A Mother's Rage 1996: Forgotten Sins
Video's 2013: Hank Schrader: What Happens Next with Dean Norris
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu