Jack Noseworthy (gebore 21 Desember 1969) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Alive (1993).

Filmografie Rolprente 1993: Alive 2000: Clean and Narrow 2004: Poster Boy 2014: Julia 2018: Breaking Brooklyn 2018: The Hacks

Televisiereekse 1991: Teech 1994: Dead at 21

Televisierolprente 1994: A Place for Annie 1999: What We Did That Night 2013: Killing Kennedy

Video's 1994: Bon Jovi: Always

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu