Philip Nozuka (* 1987) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cosmopolis (2012) en Carrie (2013), en in die televisiereekse Degrassi: The Next Generation (2001) en Aaron Stone (2009).

Filmografie Rolprente 2012: Cosmopolis 2013: Carrie

Televisiereekse 2001: Degrassi: The Next Generation 2009: Aaron Stone

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu