Matt Oberg is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Little Help (2010), The Bourne Legacy (2012), en Sisters (2015), en in die televisiereeks Onion SportsDome (2011).
Filmografie Rolprente 2010: A Little Help 2012: The Bourne Legacy 2013: Bert and Arnie's Guide to Friendship 2015: Sisters
Televisiereekse 2010: Ugly Americans 2011: Onion SportsDome 2011: The Onion News Network 2015: The Comedians 2015: America's Next Weatherman
Televisierolprente 2016: The Enforcers 2017: Household Name
Video's 2013: The Mouseketeer
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1978