Nathan Norton (gebore 4 Augustus 1993) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Cirque du Freak: The Vampire's Assistant (2009) en in die televisiereekse ER (1994), Six Feet Under (2001), en Cracking Up (2004).
Filmografie Rolprente 2009: Cirque du Freak: The Vampire's Assistant
Televisiereekse 1994: ER 2001: Six Feet Under 2004: Cracking Up
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu