Austin North (gebore 30 Julie 1996) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Kickin' It (2011), Jessie (2011), A.N.T. Farm (2011), en I Didn't Do It (2014).
Filmografie Televisiereekse 2011: Kickin' It 2011: Jessie 2011: A.N.T. Farm 2014: I Didn't Do It
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu