Jeffrey Nordling (gebore 11 Maart 1962) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse 24 (2001), Big Little Lies (2017), en I'm Dying Up Here (2017).

Filmografie Rolprente 1996: D3: The Mighty Ducks 1999: Turbulence 2: Fear of Flying

Televisiereekse 1999: Once and Again 2001: 24 2007: Dirt 2012: This American Housewife 2015: Cain Enabled 2017: Big Little Lies 2017: I'm Dying Up Here

Televisierolprente 1988: Shooter 1992: Quiet Killer 1994: Baby Brokers 1994: Someone She Knows 1995: The Shamrock Conspiracy 1995: A Stranger in Town 1995: Trail of Tears 1996: Remembrance 1997: The Sleepwalker Killing 1997: Soul Mates 1999: Blue Moon 2000: Personally Yours 2001: Just Ask My Children 2003: War Stories 2003: The Flannerys 2004: Beverly Hills S.U.V. 2006: Flight 93 2010: The Quickening 2011: Normal

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu