Keith Nobbs is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Phone Booth (2002) en 25th Hour (2002), en in die televisiereeks The Black Donnellys (2007).
Filmografie Rolprente 2002: Phone Booth 2002: 25th Hour 2005: I Will Avenge You, Iago! 2009: InSearchOf 2011: The Briefcase
Televisiereekse 2007: The Black Donnellys 2015: Public Morals
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu