Niko Nicotera is 'n Duits gebore Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Purge: Anarchy (2014) en Secret in Their Eyes (2015), en in die televisiereekse Sons of Anarchy (2008) en Gotham (2014).

Filmografie Rolprente 2014: The Purge: Anarchy 2015: Secret in Their Eyes 2016: Let Me Make You a Martyr

Televisiereekse 2008: Sons of Anarchy 2011: The 3xtremes 2014: Gotham

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu