Daniel Newman is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Dark Knight Rises (2012) en in die televisiereekse Surface (2005), Heroes (2006), en The Walking Dead (2010).

Filmografie Rolprente 2012: The Dark Knight Rises Scrapper D'Wunderkind

Televisiereekse 2005: Surface 2006: Heroes 2010: The Walking Dead

Televisierolprente 2009: Children of the Corn

Video's 2005: Shooting Gallery 2009: Road Trip: Beer Pong - Get Your Balls Wet: The Essentials of Beer Pong 2009: Rough Cuts: Remaking 'Children of the Corn'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu