Tyler Neitzel (gebore 19 September 1991) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 300 (2006) en Reconciliation (2009).
Filmografie Rolprente 2006: 300 2009: Reconciliation
Televisiereekse 1998: Crime Strike 2002: Super Short Show
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu