Ian Nelson is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bratz (2007), Keith (2008), Dakota Skye (2008), en Another Time (2018).

Filmografie Rolprente 2007: Bratz 2008: Keith 2008: Dakota Skye 2018: Another Time

Televisiereekse 2007: What Goes On

Televisierolprente 2008: True Confessions of a Hollywood Starlet

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu