Noah Munck (gebore 3 Mei 1996) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Bad Teacher (2011) en in die televisiereekse iCarly (2007) en The Goldbergs (2013).

Filmografie Rolprente 2011: Bad Teacher 2014: Tom Sawyer & Huckleberry Finn 2017: Vikes

Televisiereekse 2007: iCarly 2013: The Goldbergs 2013: Gibby

Televisierolprente 2009: The Karenskys

Video's 2017: Johan Archiles Inspiration

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu