Danny Murphy (20 Augustus 1955 – 8 Augustus 2014) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Kingpin (1996), There's Something About Mary (1998), Me, Myself & Irene (2000), en Hall Pass (2011).

Filmografie Rolprente 1996: Kingpin 1998: There's Something About Mary 2000: Me, Myself & Irene 2001: Jack'd 2011: Hall Pass

Televisiereekse 2008: Unhitched

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu