Javier Muñoz is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The House That Jack Built (2013) en in die televisiereekse Quantico (2015), Blindspot (2015), en Shadowhunters: The Mortal Instruments (2016).
Filmografie Rolprente 2013: The House That Jack Built
Televisiereekse 2015: Quantico 2015: Blindspot 2016: Shadowhunters: The Mortal Instruments 2017: Man Enough
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu