George Murdock is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek V: The Final Frontier (1989), The X Files (1998), Orange County (2002), en Man in the Chair (2007).

Filmografie Rolprente 1974: Thomasine & Bushrod 1977: Breaker! Breaker! 1985: Certain Fury 1989: Star Trek V: The Final Frontier 1993: Firepower 1998: The X Files 2002: Orange County 2007: Man in the Chair

Televisiereekse 1964: No Time for Sergeants 1972: Banacek 1979: Struck by Lightning 1986: What a Country

Televisierolprente 1975: Last Hours Before Morning

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu