Brett Murphy (gebore 4 Oktober 1991) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mystic River (2003) en Fever Pitch (2005), en in die televisiereeks Hope & Faith (2003).
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu