Mackenyu (gebore 16 November 1996) is 'n Japannese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente JoJo's Bizarre Adventure: Diamond Is Unbreakable - Chapter 1 (2017) en Pacific Rim: Uprising (2018), en in die televisiereeks ZAPS, Inc..
Filmografie Rolprente 2007: Oyaji 2015: Take a Chance 2016: Chihayafuru Part I 2016: Chihayafuru Part II 2016: Night's Tightrope 2017: JoJo's Bizarre Adventure: Diamond Is Unbreakable - Chapter 1 2017: Peach Girl 2017: Impossibility Defense 2018: Pacific Rim: Uprising 2018: Chihayafuru Part 3 2018: Over Drive 2018: Code Blue the Movie
Televisiereekse ZAPS, Inc.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu