Peter Mackenzie (gebore 19 Januarie 1961) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Project X (2012) en Trumbo (2015), en in die televisiereekse Herman's Head (1991) en Black-ish (2014).

Filmografie Rolprente 2012: Project X 2014: Atlas Shrugged: Who Is John Galt? 2015: Trumbo 2016: Love Meet Hope

Televisiereekse 1991: Herman's Head 1996: The Faculty 1996: Homeboys in Outer Space 2001: Off Centre 2012: Don't Trust the B---- in Apartment 23 2014: Black-ish

Televisierolprente 2002: In My Opinion 2011: Circling the Drain

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu