Philip Charles MacKenzie (gebore 7 Mei 1946) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Dog Day Afternoon (1975) en in die televisiereekse Brothers (1984), Open House (1989), en Normal, Ohio (2000).

Filmografie Rolprente 1975: Dog Day Afternoon 2000: Attention Shoppers

Televisiereekse 1980: The Six O'Clock Follies 1982: Making the Grade 1984: Brothers 1989: Open House 2000: Normal, Ohio

Televisierolprente 1980: Characters 1986: Blind Justice

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu