Jorge Lendeborg jr. (gebore 21 Januarie 1996) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Land (2016), Brigsby Bear (2017), en Spider-Man: Homecoming (2017).
Filmografie Rolprente 2016: The Land 2017: Brigsby Bear 2017: Spider-Man: Homecoming 2017: Shot
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu