JR Lemon (gebore 6 Junie 1983) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent A Madea Christmas (2013) en in die televisiereekse Hawaii Five-0 (2010) en The Night Shift (2014).
Filmografie Rolprente 2010: Bad Batch 2013: A Madea Christmas
Televisiereekse 2010: Hawaii Five-0 2012: Shadow Love 2014: The Night Shift
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu